Navigasie-instellings

Kies Instellings > Navigasie.

Berekeningsmodus

Stel die roeteberekeningsmetode.

Vermydings

Stel padkenmerke om op ’n roete te vermy.

Selfgekose Vermydings

Stel jou in staat om spesifieke paaie of gebiede te vermy.

Beperkte Modus

Versper alle funksies wat beduidende operateursaandag benodig.

GPS-nabootser

Stop die toestel om ’n GPS-sein te ontvang en bespaar batterykrag.

GUID-08757AAA-5C65-4404-AEC2-B375F8BAB199 v4
Junie 2024