Vind vulstasies en pryse

Voordat jy hierdie kenmerk kan gebruik, moet jou toestel aan ’n gesteunde foon verbind wees wat die Garmin Drive™ toepassing loop .

Jy kan nabygeleë vulstasies vind en brandstofpryse vergelyk.

  1. Kies Waarheen? > Brandstofpryse.
  2. Indien nodig, kies Map tools > Brandstoftipe, kies ’n brandstofsoort en kies Berg.
  3. Kies ’n vulstasie.
GUID-08757AAA-5C65-4404-AEC2-B375F8BAB199 v4
Junie 2024