Aankoms by jou bestemming

Wanneer jy jou bestemming nader, verskaf die toestel inligting om jou te help om jou roete te voltooi.

  • Destination dui jou bestemming se ligging op die kaart aan, en ’n stemporboodskap kondig aan dat jy jou bestemming nader.

  • Wanneer jy by jou bestemming stilhou, beëindig die toestel die roete outomaties. Indien die toestel jou aankoms nie outomaties bespeur nie, kan jy Map tools > Stop kies om jou roete te beëindig.

GUID-08757AAA-5C65-4404-AEC2-B375F8BAB199 v4
Junie 2024