Wysiging van ’n Gebergde Ligging

  1. Kies Waarheen? > Geberg.
  2. Indien nodig, kies ’n kategorie.
  3. Kies ’n ligging.
  4. Kies Info.
  5. Kies Map tools > Wysig.
  6. Kies ’n opsie:
    • Kies Naam.

    • Kies Telefoonnommer.

    • Kies Kategorieë om kategorieë aan die gebergde ligging toe te ken.

    • Kies Verander Kaartsimbool om die simbool te verander wat gebruik word om die gebergde ligging op ’n kaart te merk.

  7. Wysig die inligting.
  8. Kies Gedoen.
GUID-08757AAA-5C65-4404-AEC2-B375F8BAB199 v4
Junie 2024