Bestuurderbystandinstellings
Kies .
- Bestuurderwaarskuwings
-
Laat jou toe om waarskuwings vir opkomende sones of padtoestande te ontsper of versper (Bestuurderbewustheidskenmerke en -waarskuwings).
- Waarskuwing vir spoedgrensoorskryding
-
Waarsku jou wanneer jy die spoedgrens oorskry.
- Verlaagde spoedlimiet
-
Waarsku jou wanneer die spoedgrens daal.
- Roetevoorskou
-
Wys ’n voorskou van die hoofpaaie op jou roete wanneer jy begin navigeer.
- Nabyheid-waarskuwings
-
Waarsku jou wanneer jy spoedkameras of rooiligkameras nader.
Oueronderwerp: Instellings