Eenhede en tydinstellings

Om die eenhede en tydinstellingsblad oop te maak, kies vanuit die hoofkieslys Instellings > Eenhede & Tyd.

Huidige Tyd

Stel die toesteltyd.

Tydformaat

Laat jou toe om ’n 12-uur, 24-uur, of UTC-vertoontyd te kies.

Eenhede

Stel die maateenheid wat vir afstande gebruik word.

Posisieformaat

Stel die koördinaatformaat en datum wat vir geografiese koördinate gebruik word.

GUID-08757AAA-5C65-4404-AEC2-B375F8BAB199 v4
Junie 2024