Om ’n foonnommer as voorafgestel te berg
Jy kan tot drie kontakte as voorafgestelde nommers op die skakelblad berg. Dit laat jou toe om vinnig jou huisfoonnommer, familielede of kontakte wat jy gereeld bel te skakel.
- Kies .
- Indien nodig, kies
.
- Kies ’n voorafgestelde nommer, byvoorbeeld Voorf 1.
- Kies Goed en kies dan ’n kontak.
Oueronderwerp: Vryhand-oproepe