Die toestel laai nie in my voertuig nie

  • Bevestig dat die voertuig aangeskakel is en krag aan die kragpunt verskaf.
  • Bevestig dat die binnetemperatuur van die voertuig binne die laaitemperatuur-reeks is wat in die spesifikasies aangedui word.
  • Verifieer in die voertuig se smeltdraadjiekassie dat die smeltdraadjie vir die voertuigkragpunt nie gebreek is nie.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5