Ontvang verkeersdata met gebruik van jou slimfoon

Jou toestel kan intekeningvrye verkeersdata ontvang terwyl dit verbind is aan ’n slimfoon wat die Garmin Drive™ toepassing loop.

  1. Verbind jou toestel aan die Garmin Drive toepassing (Paring met jou slimfoon).
  2. Op jou RV / Camper toestel, kies Instellings > Verkeer > Verkeer en verifieer dat die Garmin Regstreekse Verkeer-opsie gekies is.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5