Verander roete-opsies vir ’n roete

Jy kan die manier waarop die toestel jou roete bereken, by jou behoeftes aanpas.

  1. Kies Toepassingslaaisimbool > Roetebeplanner.
  2. Kies ’n gebergde roete.
  3. Kies Wysig-simbool.
  4. Kies ’n opsie:
    • Kies Vorming en kies ten minste een ligging om vormingspunte by jou roete te voeg.

    • Raak aan ’n roetesegment en kies ’n berekeningsmodus om die berekeningsmodus vir die roete te verander.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5