Navigasie-instellings

Kies Instellings > Navigasie.

Berekeningsmodus

Stel die roeteberekeningsmetode.

Vermydings

Stel padkenmerke om op ’n roete te vermy.

Selfgekose Vermydings

Stel jou in staat om spesifieke paaie of gebiede te vermy.

Beperkte Modus

Versper alle funksies wat beduidende operateursaandag benodig.

Stemtaal

Stel die taal vir navigasie-stemporboodskappe.

Reisgeskiedenis

Laat die toestel toe om ’n rekord te berg van die plekke waarheen jy gaan. Dit laat jou toe om die reisloglêer te sien, die Reisgeskiedenis-kenmerk te gebruik en om myTrends™ voorgestelde roetes te gebruik.

Wis Reisgeskiedenis

Laat jou toe om alle reisgeskiedenis vanaf die toestel af te vee.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5