Begin ’n roete met gebruik van die Langpadreisroetes-kenmerk
Jou toestel kan roetes bereken wat kronkelrige paaie, heuwels en minder hoofweë verkies. Hierdie kenmerk kan ’n meer aangename rit verskaf, maar dit kan die tyd of afstand na jou bestemming vermeerder.
- Kies .
- Indien nodig, kies ’n subkategorie.
- Kies ’n ligging.
-
Kies
.
- Gebruik die glyer om die afstand van jou roete te verhoog of te verlaag.
-
Indien nodig, kies
om vormingspunte by jou roete te voeg.
- Kies Gaan!.
Oueronderwerp: Begin ’n roete