Lojaliteitsprogramme
Jy kan vanaf jou RV / Camper toestel toegang tot lojaliteitsprogramme van sekere reis-plazas in die Verenigde State kry, insluitend Pilot Flying J Travel Centers™. Jy kan die lojaliteitsprogramtoepassings op jou RV / Camper toestel gebruik om saldo’s vir beloningspunte en ander lojaliteitsprograminligting na te gaan. Teken by jou lojaliteitsprogramrekening in die Garmin Drive™ toepassing aan om lojaliteitsprogramkenmerke te aktiveer.
LET WEL:
Hierdie kenmerk is slegs in die Verenigde State beskikbaar.
Oueronderwerp: Gebruik van die Toepassings