Koppel ’n trukamera met bedrading

Om ’n trukamera met bedrading te koppel, moet jy ’n opsionele videomontering-bybehoorsel gebruik, wat ’n saamgestelde videotoevoerprop van 3,5 mm insluit. Gaan na garmin.com om ’n bybehoorselmontering te koop. Die videomontering-bybehoorsel word by sekere toestelmodelle ingesluit.

Jy kan ’n trukamera met bedrading koppel en die afvoer op die toestelskerm sien.

  1. Vervang die oorspronklike toestelmontering met die videomontering-bybehoorsel.
  2. Prop die kameravideokabel by die videotoevoerprop Byskrif nommer een op die montering in.

    Videotoevoerprop met ’n byskrif
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5