Formateer die geheuekaart

Die toestel vereis ’n geheuekaart wat met behulp van die FAT32-lêerstelsel geformateer is Jy kan die toestel gebruik om jou kaart met behulp van hierdie lêerstelsel te formateer.

Jy moet ’n splinternuwe geheuekaart formateer indien dit nie met die FAT32-lêerstelsel geformateer is nie.

LET WEL: Formatering van die geheuekaart vee alle data op die kaart uit.
  1. Kies Instellings > Toestel > Berging en USB.
  2. Kies jou geheuekaart.
  3. Kies Kieslys > Berginginstellings > Formaat > FORMATEER SD-KAART.
  4. Kies Gedoen.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5