Vermy tolplakkers

Indien die kaartdata op jou toestel gedetailleerde tolplakkerinligting bevat, kan jy paaie wat tolplakkers vir elke land vereis, vermy of toelaat.

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle gebiede beskikbaar nie.
  1. Kies Instellings > Navigasie > Tol-plakkers.
  2. Kies ’n land.
  3. Kies ’n opsie:
    • Om elke keer gevra te word voordat ’n roete bepaal word deur ’n area wat tolplakkers vereis, kies Vra Altyd.

    • Om altyd paaie te vermy wat tolplakkers vereis, kies Vermy.

    • Om altyd paaie toe te laat wat tolplakkers vereis, kies Laat toe.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5