Wysig en berg jou aktiewe roete

As ’n roete aktief is, kan jy die roetebeplanner gebruik om dit te wysig en te berg.

  1. Kies Toepassingslaaisimbool > Roetebeplanner > My Aktiewe Roete.
  2. Wysig jou roete deur enige van die roetebeplannerkenmerke te gebruik.

    Die roete herbereken elke keer wanneer jy ’n verandering maak.

  3. Kies Berg om jou roete te berg, wat jy later weer kan navigeer (opsioneel).
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-03E29042-23C8-4418-8521-2AAEA94C7400 v5