Gebruik die Op-skerm-knoppies

  • Kies Back menu om na die vorige kieslysskerm terug te keer.
  • Hou Back menu in om vinnig na die hoofkieslys terug te keer.
  • Kies Scroll up of Scroll down om meer keuses te sien.
  • Hou Scroll up of Scroll down in om vinniger te rol.
  • Kies Menu om ’n kieslys van opsies vir die huidige skerm te sien.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5