Posisioneer die Verkeersontvanger

Posisioneer die verkeersontvanger se kragkabel vir optimale verkeersontvangs.

  1. Rol die kabel af.
  2. Plaas die middel van die kabel in ’n ligging met ’n onbelemmerde uitsig van die ruimte, soos die paneelbord.
    LET WEL: Moenie die kabel op die kabelprop, wat aan die voertuig se kragbron verbind, laat rus nie.

    Moenie die kabel op die vloer of onder ander voorwerpe plaas nie.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5