Aktiewe baanleiding
Soos wat jy 'n draai nader terwyl jy 'n roete navigeer, verskyn 'n gedetailleerde simulasie van die pad langs die kaart, indien beskikbaar. ’n Gekleurde lyn dui die regte baan vir die draai aan.
Oueronderwerp: Jou Roete op die Kaart