Stuur 'n Ligging vanaf jou Foon na jou Toestel

Smartphone Link is geregistreer as 'n navigasietoepassing op jou foon.

  1. Kies vanaf jou foon die knoppie om na 'n ligging te begin navigeer (sien die eienaarshandleiding vir jou foon).
  2. Kies vanuit die toepassingskieslys Smartphone Link.

Die volgende keer wat jy jou toestel aan jou foon verbind, word die ligging na die items op jou toestel oorgedra wat onlangs gevind is.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5