Kameratoets-wenke

Die kameratoets verskaf kitstoegang tot verskeie funksies vir die paneelbordkamera.

  • Kies die kameratoets om ’n video-opname te berg en ’n foto te neem.
  • Kies die kameratoets terwyl jy ’n video-opname berg om die gebergde opnametyd te verleng.
  • Hou die kameratoets vir ’n paar sekondes in terwyl jy video opneem, om die opname te stop.
  • Terwyl die opname gestop is, kies die kameratoets om opname weer te begin.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5