Die toestel laai nie in my voertuig nie

  • Gaan die smeltdraadjie in die voertuigkragkabel na (Verander die Smeltdraadjie in die Voertuigkragkabel).
  • Bevestig dat die voertuig aangeskakel is en krag aan die kragpunt verskaf.
  • Bevestig dat die binnetemperatuur van die voertuig binne die laaitemperatuur-reeks is wat in die spesifikasies aangedui word.
  • Bevestig dat die smeltdraadjie in die voertuigkragpunt nie gebreek is nie.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5