Gebruik van die kaart

Jy kan die kaart gebruik om ’n roete te navigeer (Jou Roete op die Kaart) of om na ’n kaart van jou omgewing te kyk wanneer geen roete aktief is nie.

  1. Kies Beskou Kaart.
  2. Raak aan enige plek op die kaart.
  3. Kies ’n opsie:
    • Sleep die kaart om links, regs, op en af te beweeg.

    • Kies Map zoom in of Map zoom out om in of uit te zoem.

    • Kies Change map view om tussen Noord-bo- en 3-D-aansig te wissel.

    • Om die belangepunte wat vertoon word volgens kategorie te filtreer, kies Search.

    • Om ’n roete te begin, kies ’n ligging op die kaart, en kies Gaan! (Gebruik die Kaart om ’n Roete te Begin).

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5