Besigtiging van uitgevoerde bestuurderjoernale

KENNISGEWING

Indien jy nie weet wat die doel van ’n lêer is nie, moenie dit skrap nie. Jou toestelgeheue bevat belangrike stelsellêers wat nie geskrap moet word nie.

  1. Verbind die toestel aan jou rekenaar (Verbind die Toestel aan Jou Rekenaar).
  2. Blaai vanaf die lêerblaaier op jou rekenaar na die toestelberging of geheuekaart en maak die Reports-lêergids oop.
  3. Maak die HOSExports-lêergids oop.
  4. Maak die .csv-lêer oop.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5