Handelsmerkkennisgewings

Garmin® en die Garmin-logo is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye, geregistreer in die VSA en ander lande. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

dēzlCam™, ecoRoute™, Garmin eLog™, Garmin Express™, Garmin Real Vision™, myGarmin™, myTrends™, trafficTrends™, nüMaps Guarantee™, en nüMaps Lifetime™ is handelsmerke van Garmin Ltd. of sy filiaalmaatskappye. Hierdie handelsmerke mag nie sonder Garmin se uitdruklike toestemming gebruik word nie.

Die Bluetooth® woordmerk en logo's behoort aan Bluetooth SIG, Inc., en enige gebruik van dié woordmerk of logo deur Garmin is onder lisensie. Foursquare® is ’n handelsmerk van Foursquare Labs, Inc. in die VSA en in ander lande. microSD™ en die microSDHC-logo is handelsmerke van SD-3C, LLC. Windows®, Windows Vista® en Windows XP® is geregistreerde handelsmerke van Microsoft Corporation in die Verenigde State en ander lande. Mac® is ’n handelsmerk van Apple Inc, geregistreer in die VSA en ander lande. TruckDown® is die handelsmerk van TruckDown Info International, Inc. HD Radio™ en die HD-logo is handelsmerke van iBiquity Digital Corporation. HD Radio-tegnologie vervaardig ingevolge lisensie van iBiquity Digital Corporation. VSA en buitelandse patente. Ander handelsmerke of handelsname behoort aan hul onderskeie eienaars.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5