Verander Opsies vir Ritroetebepaling

Jy kan roetebepaling-opsies verander om te verander hoe roetes vir jou rit bereken word.

  1. Kies Toepassings > Ritbeplanner.
  2. Kies ’n gebergde rit.
  3. Kies een of meer opsies:
    • Om die voertuigprofiel vir die rit te verander, kies die voertuigprofiel-ikoon.

    • Om vormpunte by jou rit te voeg, kies Menu > Ritinstellings > Vorm Roete, en volg die instruksies op die skerm (Vorm Jou Roete).

    • Om die berekeningsmodus vir die rit te verander, kies Menu > Ritinstellings > Roetevoorkeur (Verander die Roeteberekeningsmodus).

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5