In lyn bring van Kamera

WAARSKUWING

Moenie probeer om die kamera in lyn te bring terwyl jy bestuur nie.

Jy moet die paneelbordkamera in lyn bring elke keer wat jy die toestel monteer of van posisie verander.

  1. Kies Instellings > Kamera > Menu > Belyning.
  2. Kantel die toestel en roteer die kamera om die kamera in lyn te bring.

    Die kruisdraadjies moet reguit vorentoe wys en die horisontale lyn moet tussen die bokant en onderkant van die skerm gesentreer wees.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5