Besigtig myGarmin boodskappe

Voordat jy hierdie eienskap kan gebruik, moet jou toestel aan 'n ondersteunde foon gekoppel word wat Smartphone Link loop (Verbind aan Smartphone Link). Hierdie kenmerk is nie in alle areas beskikbaar nie.

Jy kan boodskappe vanaf myGarmin sien, soos kennisgewings vir sagteware- en kaartbywerkings.

  1. Kies Toepassings > myGarmin™.

    Indien jy ongeleesde boodskappe het, verskyn die getal ongeleesde boodskappe op die myGarmin ikoon.

  2. Kies ’n boodskaponderwerp.

    Die volledige boodskap verskyn.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5