My toestel verskyn nie as óf 'n draagbare toestel óf 'n verwyderbare skyf of volume op my rekenaar nie

  1. Ontkoppel die USB-kabel van jou rekenaar.
  2. Skakel die toestel af.
  3. Prop die USB-kabel in die USB-poort van jou rekenaar en die ander kant in jou toestel.
    WENK: Jou toestel moet direk aan die USB-poort van jou rekenaar gekoppel word en nie aan 'n USB-multikoppeling nie.

Die toestel skakel outomaties aan en gaan in MTP-modus of USB-massabergingsmodus. 'n Foto van die toestel wat aan 'n rekenaar gekoppel is, verskyn op die toestelskerm.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5