Omtrent Vryhand-oproepe

LET WEL: Terwyl meeste telefone en kopstukke ondersteun word en gebruik kan word, kan dit nie gewaarborg word dat 'n spesifieke telefoon of kopstuk gebruik kan word nie. Alle kenmerke is dalk nie vir jou foon beskikbaar nie.

Jou toestel kan met behulp van Bluetooth® se koordlose tegnologie met jou selfoon en koordlose kopstuk of valhelm verbind om ’n vryhandtoestel te word. Om te bepaal of jou toestel met Bluetooth tegnologie versoenbaar is met jou toestel, besoek www.garmin.com/bluetooth.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5