Roetes

’n Roete is ’n pad vanaf jou huidige ligging na ’n bestemming. ’n Roete kan veelvuldige liggings, of stoppe, onderweg na die bestemming insluit (Byvoeg van ’n Ligging op Jou Roete). Die toestel bereken die roete na jou bestemming op grond van die voorkeure wat jy in die navigasie-instellings kies, soos die roeteberekeningsmodus (Verander die Roeteberekeningsmodus) en vermydings (Vermy Vertragings, Tolgeld en Gebiede). Die toestel kan ook paaie vermy wat nie geskik is vir die aktiewe voertuigprofiel nie.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5