Invoer van Brandstofdata

  1. Kies Toepassings > IFTA > By die Vulstasie.
  2. Voer die brandstofprys per gelling in.
  3. Kies die Brandstofverbruik-veld.
  4. Voer die hoeveelheid brandstof wat gekoop is in.
  5. Indien nodig, kies die brandstoftipe:
    • Om die hoeveelheid in liter aan te teken, kies Gelling > Liter > Berg.

    • Om die hoeveelheid in gelling aan te teken, kies Liter > Gelling > Berg.

  6. Indien nodig, kies die Belasting Ingesl.-merkblokkie.
  7. Kies Volgende.
  8. Kies ’n opsie om die vulstasie aan te teken waar jy weer brandstof ingegooi het:
    • Kies ’n nabygeleë vulstasie uit die lys.

    • Kies die teksveld, en voer die vulstasienaam en -adres in.

  9. Kies die brandstofaankoper
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-E62B4DAB-6BEC-4435-8638-2E8C5AB91ABF v5