Groeprit

Die Groeprittoepassing laat jou ritte koördineer en met nabygeleë ryers kommunikeer met behulp van voorafopgestelde teksboodskappe, regstreekse kaartliggings en stemkommunikasie.

LET WEL: Jy moet ’n Groepritbybehoorsel installeer voordat jy die Groeprittoepassing kan gebruik. Gaan na garmin.com om ’n Groepritbybehoorsel te koop.
GUID-157A2412-594F-45D8-A5EE-5A5327DA0914 v8
Oktober 2024